Cameron Diaz

Cameron Diaz
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Cameron Michelle Diaz
Geboorte 30 Augustus 1972 (1972-08-30)
San Diego, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Benji Madden 2015
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1994–2014
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cameron Diaz (gebore 30 Augustus 1972) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente My Best Friend's Wedding (1997), There's Something About Mary (1998), Charlie's Angels (2000), en Vanilla Sky (2001). In 2013 was sy die hoogste betaalde aktrise aangewys ouer as 40 in Hollywood.[1]

  1. Siegel, Tatiana (5 Junie 2013). "From Cameron Diaz to Sandra Bullock, the A-list of actresses is aging along with the moviegoer as their clout (and salaries) skyrocket, and Hollywood fails to groom another generation amid franchise fever". The Hollywood Reporter (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2020. Besoek op 26 Oktober 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne